Kontak my

Ek is by:

8A Epworth Road
Rondebsoch
Kaapstad

Of bel my by:

083-321-2638

Of stuur vir my ‘n e-pos by:

freddie.rensburg@gmail.com

Of voltooi hierdie vorm en ek sal na jou toe terugkom:

En betaal my:

R700.00 kontant vir ‘n individuele 50 minute sessie. Groep berading kos R 250.00 per persoon vir 1 uur. Afsprake wat nie 24 uur die tyd gekanselleer is nie, sal teen die volle bedrag gefaktuur word.

Kontant word verkies. Geen kredietkaart fasiliteit beskikbaar. Ongelukkig.

Hierdie bedrag kan nie van jou mediese fonds verhaal word nie.